Home Page
cover of 'n VASTE fondament!!
'n VASTE fondament!!

'n VASTE fondament!!

00:00-06:25

Dit was 'n interessante insident wat my geplaas het op 'n reis van selfontdekking, sodat ek alles kan wees wat ek bestem is om te wees. Dit is STEEDS 'n reis, maar ons is nie meer by die beginpunt nie. Plaas jou self op 'n VASTE fondament - deel 1.

79
Plays
0
Downloads
2
Shares

Transcription

The speaker discusses their personal journey of self-discovery and the realization that they were sabotaging their own progress and success. They talk about the importance of having a strong and anchored identity, knowing oneself, and being purposeful and focused every day. They emphasize the need for personal development and suggest starting with setting a solid foundation and documenting one's own growth. They encourage taking action and being consistent in self-improvement. The speaker shares their own experiences with books, podcasts, and mentors that have helped them in their journey. They stress the importance of applying what is learned and becoming one's own best friend. The speaker concludes by encouraging patience and deliberate action in the journey of personal development and growth. Hallo alle podcast vriende, het is onnodig om weer vandag met jou te gaan kijken. Dankjie vir die paie poos die dit terugvoer op die vorige podcast. Ek vaardeer dit baie hou aan inzette geën en belangrik deel die boodskap wat ons plaas so dat die boodskap kan verspreid asveel as mogelik mensen toe. Ek was so paar jaar terug, was ek in die situasie waar ek werkelijk nie antwoord gehad het vir die situasie waar ek myself bevind het nie. Trouwens, ek was op die plaats geslaan. Toe het ek met iemand gaan praat. Tijdens een van die gesprekke vraad die persoon vir my, Marijnus, het jy nie vrees vir sukses nie. Ek was te nie boos, ek was tyk in my bek, ek kon nie geloo die persoon vraad vir my nie, want die wil nou nie suksesvol wees nie. Ek wil almal wel suksesvol wees. En nie die gesprek was erbij, ek het het natuurlijk ontkeng. Maar die volgende dag, is ek op die gesprek met die vriendin op die telefoon. En tijdens die gesprek vraad sy my, Marijnus, by the way, is jy nie bang vir sukses nie? Nou kryk, toe dit gebeur. Toes ek desperaat. Want ek besef toe, op onbewiste vlak, doen ek iets wat my progresie en my vooruitgang saboteer. Of my sukses saboteer. Ek het gesê, luister, geur my die 10-punt plan. Ek gaan die 10-punt plan vir jou precies tot op die Jota antitel deur poor. Maar dat was die 10-punt plan nie. En ek was op die einde van die dag, mys ek self op my reis gaan van self ontdekking. Want die reden waarom ek desperaat was, is ek vir my merk getref het op elke lewe vlak van my lewe. En ek kan nie namens jou prate, maar die merk wat ek in my lewe wil tref is, ek wil die merk tref het in termen van my huwelik. In termen van my gezin. My rol als ouwer. My beroep. My vrouwing met God. My vrouwing met ander mens. Maar ook baie belangrijk, my vrouwing met my self. En ek het besef toe, met al die ding wat gebeur het, is dat ek nie functioneer vanuit die plek van sterk en gezonde geankerde identiteiten. Weet jy dat? So, a peibel vers wat sê, a double-minded man is unstable and always wise. Dit is hoe ek gevoel op daar staan en dit is my gevoel, ek dobber rond en ek is nie sterk gevestig en geankerde en en ek moest my self vraag of sê, ek moet weet wie ek is. Ek moet weet wat ek bestem is om te doen met my lewe. Ek moet weet waar my kracht vandaan kom. En ek moet doelgericht en gefocust wees elke dag. Nou, wel as jy booggenoemde waar is, dan is jy op een goeie goeie pad om jou merk te tref. En baie mense sê, dit is goed om te weet, maar waar begin jy? Nou, ek moet jou sê, na die incident wat ek rarig, rarig moord was gewees, en ek het die beginpunt gehad. So, die vraag is, hoe ontwikkelt jy? Ek denk die eerste belangrike ding is, om een vaste fondasie, vaste fondement jyself te skip is, sit jou persoonlik ontwikkeling in die dagboek. Weet, ons het begraafd in die zesde jaar, daar wees ek het afspraak gekuist, sit ons in die dagboek, maar hoeveel van jou eigen ontwikkeling sit jy in die dagboek? En ek praat nie van self-absorbsie, ek praat van een goeie, gezonde ontwikkeling. So, in Engels sê die bottom line is, kom net in beweging. Die begin voelt nie perfecte wees nie, maar as jy na een jaar te kijk van consequente gereelde goeie ontwikkeling, gaan jy verstom staan. Ek hou nogal liff om te kijk naar die bereefs van mense wat, sê ma, as die mense vreehieslik oorgewig is, en dan op die enorme oefening gaan, en die gezonde program, en dan een jaar later, like dat wonder ek. Maar wie, as ek die persoon ontmoet het, kom ons sê ma, drie maanden in sy reis, en dat was nog nie veel verandering nie, sê as jy dit hou, kyk nie na jy, kyk nie na jyself nie. Maar hy was, of sy was, op een wonderlijke pad daar reeds, van goeie en ontwikkeling. So in my geval, moest ek boeken kry, waarmee ek resoneer, en podcasts beginne luister, soos jy die ene nou, en ek moest mento's kry, wat doelbewis in my leven inbou. Ondou, wie dat sy gesigte wat sê, a weisheid kom in die grysheid, maar dit sien het wendig so nie. Ontwikkeling kom nie sommer net van self nie, baie van onse ontwikkeling virweer toevallig, daadlangs een braaie vliespeer, met inspirerende gesprek, of jy iemand weis, jy het daalke, inspirerende video, maar toek kry min van die goed vast trap plik, in ons eie lewe, dat het deel van ons levens word. Iemand het jy net vir een metekering spreker gesê, maar al die weesgoeders wat jy sê is common sense, sy sê jy is reks, dit is common sense, maar common sense is die common practice nie. So ek moest my harde kwasheid laat staan, en beginne toepas wat ek leer, van al al die slechte gewordes is, wat jy al reeds vast geleid so. Deel van die vaste fundament gesprek is, ek moest myself die vraag afvraag, as ek myself kon volg, as Marenis van Marenis kon volg, sy Marenis van Marenis, op die pad van sukses geleid? Dit is nogal een konfronteerde vraag, en die andere vraag wat ek moest vraag is, sy ek my eie beste vriend wil wees? En ek kon nie ja sê op enig vereenheid weesvraag, en nou is dit een reis, dit is een wonderlijke reis so, die Engelsman sê, be patient, but be deliberate. So ek wil jou aanmoedig, op die reis van ontwikkeling en groei, soal jy die beste weergave van jyself kan wees, wees geduldig, maar wees baie beslist, in die ontwikkelingsreis. Tot die volgende keer.

Listen Next

Other Creators