Details
Baie keer soek ons na oplossings of antwoorde uit 'n krisis. Ons bid en ons hoop ons uitweg kom op 'n bepaalde manier. Ek het gevind, dat die meeste keer is die oplossing nie aangetrek in die baadjie wat mens verwag nie. Kom ons luister bietjie meer hieroor...