black friday sale

Big christmas sale

Premium Access 35% OFF

Home Page
cover of 9 Goedkoop Genade
9 Goedkoop Genade

9 Goedkoop Genade

George BriedenhannGeorge Briedenhann

0 followers

00:00-43:42

Nothing to say, yet

Audio hosting, extended storage and much more

AI Mastering

Transcription

Gelees is, ek groet jy in die lieflike naam van onze Heere Jezus Christus, Amen. Ons gaan nou naar Boodskap 9, Goedkoopgenade. Ons kyk naar die Goedkoopgenade wat vandag verkondig word en dan kyk ons na Ware Genade, Amen. Ons gaan nou kyk na die volle werk van Godse genade in die lewend van die wat gloe. Amen. Die vorige onderwerp in die vorige sydie leie ons nou na hierdie onderwerp. Die tegen die wet mense gloe in die genade van God vir vergeving van sonde, maar besef nie dat God nie meer gee as net vergeving van sonde. Die selfde genade wat ons vergewe transformeer ons ook. Amen. Genade word gedefineer as onverdiende gins en so is dit ook. Tenspuite van ons rebellie, stier God thuisheen om te sterf as plaasvervanger, offer en offer aan ons is kat onbeskruiflik groot. Ons verdien verzeker nie so genade nie. Toch het sommige soos hierdas gesê wat zekere mense het ingesluit wat lang tevore al opbeskryf is vir hierdie oordeel. Godeloze mense wat die genade van onze God verander in ongebondenheid en die enigste Jezus God en onze Heere Jezus Christus verloon. Judas 1 vers 4 Dit is dat hulle Godse genade neem as hulle sensie om te sondig. Zodoende maak hulle dit wat God baie gekost het Godkoop. Zo loop hulle die pad van selfbevrediging. Dit is natuurlijk nie die reactie wat God verwacht van die wat sy genade ontvang nie. Hij verwacht dat ons voor sy aangezicht sal neerval, skam, bekerend en vol dankbaarheid. Kijk wat kijk wat schuif Paulus en leer ons om die Godeloosheid en wereldse bescheunigde te verloon. Ingetoe en dagverdig en vroem in die teenwoordige wereld te leven. Titus 2 vers 12 Dit is duidelik dat die tegen die wet mense reeds in Paulus te daad teenwoordig was. Paulus het hulle logika en die verdraging siening van God te genade in sy briewe weerleg. Bijvoorbeeld, hy schryf aan die Romeine wat sal ons dan sê? Sal ons in die zonde blij dat die genade van God meer kan wort? Stelig nee, ons wat die zonde afgetaf het, hoe kan ons nog daarin leven? Romeine 6 vers 1 en 2 Hier sien ons die tegen die wet mense sy logika op sy slechte. Kom ons geen God meer geleentede om sy genade te betoon dier aan te hou zondig. Voor Paulus was so een gedachte van leven net so afskiwelig as wat het onmootlik kan wees. Ons wat zonde afgetaf het, hoe kan ons nog daarin leven? Paulus beroep om op die transformerende kracht van die genade van God in weeregeboorte. Die wat waarlik in Jesus gloed, wat waarlik weergebore is, het getaf en is vry van zonde. In die volgende vers skryf Paulus precies hoe dit gebeer. Of weet jullie nie dat ons allemaal wat in Christus gedoop is in sy dood gedoop is nie? Ons is te saam met hom begrawe dier die doop in sy dood, so dat net soos Christus uit die dood opgewekt is dier die heerlijkheid van die vader, ons ook so in een nieuwe leven kan wandel, Romeinus 6, 5, 3 en 4. Die oomlik to ons saam met Christus in die doop getaf het, was die macht van die zonde verbreed. Zonde was die geestelike macht wat ons gevangene gehoud het. Nou is ons nie meer die slawe van zonde nie. Hij wat gesterf het is gerechtvaardig van die zonde, Romeinus 6, 5, 4. Alhoewel ons versoek word om te sondig en soms toegee, is ons natuur nie meer soos dit was voor wedergeboorte nie. Zonde was to die geestelike natuur en macht oor ons. Nou het zonde nie meer beheer oor ons nie. To was dit feitelijk onmoedelik om God gehoedzaam te wees. Nou is dit een heel ander story. Nou kan ons God gehoedzaam wees. Nou sal die wat onder danastel en gehoedzame geloof en heilige leven, nou kan hulle dit doen. Nou is ons natuur om God te behaag. Amen Genade om heilig te leven. Die goeie niets van die genade van God is dat ons zonde nie net vergewe word nie, maar dat ons nou heilig kan leven. Amen Die woord wijs dat daar een aanvankelige transformatie virk met wedergeboorte. Een reinigingswerk van God. Vandaar is daar ook een voortdurende werk van God in ons leven. Dit word heiligmaking genoem. Kijk na die wonderlijke skrif. Of weet julle nie dat die onrechtvaardig is, die koninkryk van God nie, tel beërwe nie. Moenie dwaal nie. Geen hoereder, of afgoedendienaar, of ekbrekers, of welhutselinge, of sodomiete, of diewe, of giraar, of drankaar, of paardsprekers, of roers, tel die koninkryk van God beërwe nie. Verwaard sommige van julle, maar julle het julle laat afwas, maar julle is heilig, maar julle is gerechtvaardig in die naam van die Heere Jezus, dier die Jeus van onze God. Amen. 1 Korinthians 6 vers 9 tot 11. Binnen die Korinthier gemeente, wat daar gelulig is, wat voorying gebonden was, dier sekere sondes, maar hulle is verlofd dier die Heilige Geest. Is dit nie hardseer dat die genade van God so lang moes wacht om homoseksuele roers, ekbrekers en drankaars te vergewe, want die kerk organiseert hulpgroepen om mense met verslaving te help, om verslaving te help weestaan, en dit te aanteer. Dit alles terwij die woord getuig van die sonde verlossingskracht van die Evangelie. Die kerke koopt in, in die sekulare theorieën van seelkunde, so anders as byher kerke vandag was Paulus nie schaam van die Evangelie nie, hy het geweet dat wat die kracht van God ververlossing verallmal wat glo, Romeine 1 vers 16. Die Griekse woord wat hy gebruikt ververlossing is sotera en beteken bevrijding. Die kracht van God in die Evangelie kan enige iemand van enige iets bevrij. Toch is zoveel van die kerke vandag, of schaam, of onkindig aangaande in die bevrijdingskracht van die Evangelie. Onder die uiterlijke voorkomst van liefde wordt sonde, beslaafde, meegevoelig vertel dat God in sy genade hulle aanvaart net soos hulle is. Dit is seker dat God allemaal liefheed net soos hulle is, maar sal hulle alleen aanvaart indien hulle in sy naam glo en hulle bekeer, sodat hy hulle kan bevrij. Indien hulle dit doen sal hy hulle nie los soos hulle is nie, hy sal hulle bevrij, Amen. Die wereld is vol getuines van homoseksuele, dwelend verslaafdes, echt breekes wat bevrij word die omlik wat hulle glo in Jesus, in Jezus aandoop ververlossing. Is God so krachtig, hy is glo, bekeer en laat jou doop en dit sal gebeur. Lees weer 1 Korinthians 6 vers 9 tot 11, handinge 2 vers 38. Verkondig die waarheid in liefde, Amen. Indien ons mense wat in sonde gebund is, liefheed, sal ons hulle die waarheid vertel. Denk ons dat ons meer liefdevol is at God, wanneer ons mense meegevoelig, aanmoedig om die omstandighede te anteer, terwijl hulle aangaan in hulle sonde, waarvan God hulle wil verloss. Wat Jezus te bittig of hard twy vir die vrou wat in echt breekgevang was, get sê het, gaan jy in sonde nie meer. Johannes 8 vers 11 Moet Jezus nie meer meegevoel en vrage sê het, Ek aanvaar jou soos jy is. Dit is ooglopend dat jy seksverslaafd is en dit het te doen met hoe jy grootgemaak was as kind. Jou acties openbaar dat jy nog na liefde verlang wat jy nie van jou vader ontvang het nie. Zo moet nie skuldig voel nie. Skuld kan jou persoonlikheid grootskade berokken. Ek stel voor dat jy gaan en aansluit waar jou ondersteuningsgroep vir seksverslaafd is. Ek hoop met tijd sal jy dit oorkom, dit met die help van Boe. To ons Jezus ontmoet het wat sy woordskap, gaan jyn in sonde nie meer. Door die kracht van die Heilige Geest in een ware weergeboorte het die macht persone verbreek. Dit maakt gehoorzaamheid moendlik. Die wat waarlijk weergebore is, is ware skippings en groottes. Wie waarlijk kan se, ek is saam met groottes gekruisig. Dit is nie meer ek wat lewe nie, maar groottes wat in my lewe. Halleluja, 2 Korintjes 5 per 17, Galatjes 2 per 20. God is bezig om in hulle te werk, omdat ek juist hierop vertrouw dat Hij wat goeie werk in julle begin het, dit sal ondig, tot op die dag van Jesus groottes, want dit is God wat in julle werkt, om te wil, zowel as om te werk, na sy welbehaag. Philippense 1 vers 6 en 2 vers 13. Soos ek voor u gezeg het, as God ons net wil vergewe, sal nooit die heilige geest gegee het nie. Dit is duidelik dat Hij door die geest te gee ons heilig wil maak. So, die genade van God vergewe nie net nie, maar transformeer ons, Amen. Kom ook kijk daar die verhouding tussen die gelovige en die wet van God. Een ginseling ten die wet uitdrukking is. Ek is blij, ek is nie meer onder die wet, maar onder genade. Alhoewel dit een Bijbelse uitdrukking is, ruik hulle dit uit die context, hulle gebruik die uitdrukking om te beteken. Ek is so blij, ek hoef nie meer bekommerd te wees, wanneer ek sondig, of ek is so blij dat ek nie altijd bekommerd hoef te wees oor wat God goedkeer of nie goedkeer soos hulle onder die wet gedoen het nie. Sulke interpretaties openbaar ernstige fouten in die interpretatie van die Bijbelse uitdrukking. Die wet is te mens sê, wel dat die wat in Christus is, het nie onder die wet nie, maar onder genade. Romeinus 6 versveert nie, maar die woord maakt het beide duidelik dat wat die uitdrukking ook al betekent voor iemand, betekent het verseker nie, dat die wat onder genade is, een licensie heeft om te sondig nie. Door een paar scripte uit die context te neem, passeert die tegen die wet mensen een betekenis op die Bijbel uitdrukking af, wat die hele trekking van die woord weespreek. Bijvoorbeeld, kijk naar die woorde van Paulus, maak ons dan die wet tot niet, dier geloof tellig nie, in teendeel, ons bevestig die wet, Romeine 3 vers 31, maak ons die wet tot niet, dier geloof mag dit nooit wees nie, in teendeel, ons bevestig die wet, Paulus skryf in die boek Romeine, as verdediging tegen die joodste argumente, dat sy evangelie van genade mense sal aanmoedig om te zondig, so kan ons die vijande oorskryw, indien mense verlos wordt, dier geloof en nie, dier gehoorzaamheid aan die wet nie, soos jy sê, dan maak jy die wet van God tot nie, in teendeel, Paulus reageer, jylle het verlossing probeer verkry, dier die wet talmer hou, maar jylle het nooit eens nabijgekom om die wet ten volle te gehoorzaam nie, maar die wat geloof het in Jezus Christus, wordt weergebore, die wet van God is in hylle harte geskryf, die maag van sonde oor hylle levens is verbreek, die heilige geest woon nou in, Romeine 6 vers 15 en 16, dier die deersaamheid van die en ander dinge, het hylle begin om die letter en die geest van die morele aspekte van die wet talmer hou, maak ons die wet tot nie, dier geloof nie, maar wat bedoel Paulus, lees in context, ons lees in Romeine, wat dan, sal ons sonde doen, omdat ons nie onder die wet is nie, maar onder genade, nee, tellig nie, weet jylle nie, dat an wie jylle jylle self as diensknechte tot beskikking stel, an hom gehoorzaam sal wees, wat jylle diensknechte is, van hom an wie jylle gehoorzaam is nie, of van die sonde tot die dood, of van die gehoorzaamheid tot gerechtigheid, Romeine 6 vers 15 en 16, alhoewel ons nie onder die wet is nie, beteken dit glad nie, dat God ons vrijheid gee, om te sondig nie, voorwere geboorte, wat ons vrij het, om te sondig, indien ons nog daar die vrijheid wil het, moet ons van Gretis vergeer, en ons het daar die vrijheid, in Gretis is daar nie zo'n vrijheid nie, polis wees die onverzoenbaarheid van so'n idee, dier uit te wees, na wat elke ware geloofige doen op die punt van sy weergeboorte, hy gee hom oor an God, as een gewinnige slaaf, en die resultaat is gerechtigheid, die enigste alternatief is, om die slaaf van sonde te wees, die resultaat hiervan sal enige geestelike dood wees, die probleem is, dat meeste geloofige onszelf nooit, as gewinnige en gehoorzame slaafe, an God oorgegee het nie, hy hoor een evangelie, wat hy die hemel beloof, sonder bekering, om Jesus hier te maak, is een optionele stad, op die verzekerde pad, verzeker moet dit een optionele stad wees, denk hulle, anders was verlossing nie dier genade nie, terloops, sê die Bijbel nie, dat ons nie onder die wet is, maar onder genade nie, maar soos Paulus so duidelik vertraagd, kan niks verder van die waarheid wees nie, om Jesus hier te maak, is die enigste stap, op pad hemel toe, om jou self oor te gee, as een gehoorzame slaaf, is die enigste reactie, tot redende geloof, en die enigste manier, om God's gegave, van gerechtigheid te ontvang, kom ons kijk nou, na die wet van Christus, net omdat ons nie onder die wet van God, wat die enigste is gegee is, is nie, beteken nie, dat ons nie onder Godse wette, wat die enigste is gegee is, sta nie, Paulus vertraad duidelik, in die boogennoemde skrif gedeelte, vanuit Romeine, dat ons behoort nie, te sondig nie, maar as ons skuldig is aan sondig, dan moet daar een standaard wees, wat tegen ons gemeed moet word, om dat sondig bestaan, moet daar een wet wees, want die wet werkt toren, maar, waar geen wet is nie, daar is ook geen oortreding nie, Romeine 4 vers 15, onder die nieuwe verbond, is daar een wet, op ons van toepassing, dit is nie, een manier om verlossing te verdien nie, verlossing is, van die genade van God, die wet is bedoel, om ons na gehoorzaamheid te breng, anders, anders zou daar nie, een wet gewees het nie, die wet is, wat die woord, die wet van groottes noem, die wet van groottes sluit alles in, wat groottes beveel het, net soos die wet van Mooses, alles ingesluid het, wat Mooses beveel het, hier staat het, ons moet disciples maak en hulle leer, om alles te onderhoud, wat ek julle beveel het, Matthias 28 vers 19 en 20, kom ons kijk dan nog een skrifgedeelte, hier verklaar Paulus, dat hy nie onder die wet van Mooses is nie, maar onder die wet van Christus, want alhoewel ek van allemaal vrij was, het ek my aan allemaal dienbaar gemaakt, om so veel van hulle als moeilijk te win, vir die jood het ek geword soos een jood, om joode te win, vir die wat onder die wet is, soos een wat onder die wet is, om die wat onder die wet is, te win, vir die een wat sonder die wet is, soos een sonder die wet, al is ek nie sonder die wet van God nie, maar onder die wet van Christus, om die wat sonder die wet is, te win, en Korintus 9 vers 1 tot 21. Precies hoe vergeleid die wet van Christus met die wet van Mooses, is die die van die geboeie en bevele van Christus openbaard het, in somme gevallen, het hy specifieke ouwe verbondswette weggeneem, in ander gevallen, het hy nieuwe wette beveel, wat nie onder die ouwe verbond bestaan het nie, nog in ander gevalle verduidelik hy die gees van en onderskryf hy sekere ouwe verbondwette, so kom ons kyk na al drie, die eerste voorbeeld is die verwijdering van die dieet beperkingen van die ouwe verbond ons lees in Marcus, dat hy maak alle voedsel rein, Marcus 7 vers 19 onder die nieuwe verbond kan ons pek eet, sonder enige skuldgevoel. Die tweede voorbeeld is die instelling van die waterdoop, wat nie vereiste was in die ouwe verbond nie, 28 vers 19 dan het hy ons een nieuwe gebod gegeen om mekaar lief te hee, soos hy ons lief heet, Johannes 13 vers 34 die derde voorbeeld sal wees, die onderskrywing van die 7de gebod, die verbond op echt breekt of overspelt, terwijl Jezus met die berg prediking bezig was, verduidelik hy die geest van die verbond en openbaar hy Gods oorspronkelijke voornemen. Dit lyk of bija wat hy luisteraars hulself beskou het as heilig wanneer dit bij echtbreek kom, toch in hylle harte was vol welles. Soos Jezus uitweis is dit nie net verkeerd om een seksuele verhouding met een bijvrouw te heenie, maar is dit ook natuurlijk verkeerd om haar in die gedachtes en welles te ontklee. Amal wat waarlijk in grootstes is, het een verplichting, een innerlijke motivering, die vermoed om die wet van Christus te gehoorzaam. Ons is onder sy wet die geboeie of wet van Jezus belichaam als die morele veruit is van die ouwe verbond. Kom ons kijk nou na die ware natuur van bekeering. Die teeniewet mensen ignoreer totaal die insluiting van bekeering voor verlossing in die nieuwe testament. Sommige om ongelulige mense te vertel dat hulle bekeering nodig heet, is om te sê dat werke bijdra tot verlossing, wat dan wetisisme is. Dit is eenvoudig nie waar nie. Ja, bekeering is precies een werk, maar verdien nie verlossing. Soos enige ander werke van die ware gelovige is bekeering een werk wat geloof volgt, die eerste werk van een levende geloof. Bekeering is die enigste reactie tot die evangelie. Sommige teeniewet mensen met meer kennis van die woord, besef dat die insluiting van bekeering uit die evangelie prediking is so goed as om te sê dat die prediking van Johannes die Doper, Jesus Petrus Paulus gebrekkig was. Derhalde is hulle strategie om bekeering te herdefineer. Volgens hulle nieuwe definitie van bekeering is bekeering niks meer as net een verandering van gedachte aan gaande Jesus. Dit is te sommen, dit sal nie noodwendig die gedrag van mense verander nie. Kom ons kijk na die definitie van bekeering in die woord van God, wat die predikers werk het bedoeld toe hulle mense tot bekeering geroep het. Paulus gloed dat bekeering is nie net die verandering van gedachte nie, maar ook die verandering van gedrag. Paulus getuigd voor Koning Agrippa, daarom Koning Agrippa wat ek dan aan die hemelse gezicht nie ongehoorzaam nie, maar het ek eers aan die mense in Damaskus en in Joerusalem en in die hele land van Judea en aan die heidene verkondigd dat hulle tot inkeer moet kom en hulle tot God bekeer door werke te doen wat bij bekeering past. Andinges 26 vers 19 tot 20 Met ander woorde na die verandering van gedachte, kom die fysische wegdraai van zonde, Amen. Johannes het ook gegroe dat bekeering meer is as net die verandering van gedachte ten opzichte van theologische feite. Hij roep mense tot bekeering toe hulle vraag wat hulle moet doen, noem hy die verandering in gedrag. Lukas 3 vers 3 en verse 10 tot 14. Andinges 2 vers 38 Hy vermaan die fariseurs en die sadiseurs omdat hulle net dier die moties van bekeering gaan en hy waarske hulle aan gaande die lief van die hel en die hulle, hulle nie waarlik bekeer nie. Maar toe hy baie van die fariseurs en sadiseurs na het sy doop zien kom sê hy vir hulle ander geslag, wie het julle aangewijs om te vlug van die toering wat aan die kom is, draad dan die vruchte wat by die bekeering pas en moet nie dink om by julle self te sê, ons het Abram as vader nie, want ek sê vir julle dat God mag het om uit julle tippe kinders van Abram op te weg, maar die bijen leeg ook tegen die wortel van die bome, elke bome wat nie goeie vruchte draag nie, word uitgekap en in die veer gegooie, Mattheus 3 pas 7 tot 10. Jezus verkondig die selfe boodskap as die van Johannes, Matthaus 3 pas 2 en 4 pas 17. Hy sê dat Nenefe op Jona te predeking hulle bekeer het, Lucas 11 pas 32. En enige ene wat die boek van Jona gelees het sal weet dat die mense meer gedoen het as net om van gedachte te verander. Hulle het hulle gedrag verander, hulle rug op zonde gedraai. Wat is Bijbelse bekeering? Dit is die moeswillige verandering van gedachte in reactie tot ware geloof gebore uit die hart. Kom ons kijk nou na die noodzaaklikheid van bekeering. Hoe belangrijk is bekeering? Kan iemand verlos word sonder bekeering? Die woord sê nee. Johannes verkondig die evangelie en centraal tot die evangelie staan bekeering. Lucas 3 pas 1 tot 18 Die wat hulle nie bekeer nie sal hel toe gaan. Lucas 4 pas 17 Matthias 3 pas 10 tot 12 Jezus het ook van die beginning zijn bediening bekeering gepreek. Matthias 4 pas 17 Hij het mense gewaarski dat indien hulle nie bekeer nie hulle sal omkom. Lucas 13 pas 3 en 5 Toe Jezus die 12 disciples geroep het, het hulle uitgegaan en mense tot bekeering geroep. Marcus 6 pas 12 Na sy opstanding beveel Jezus die disciples om die boodskap van bekeering die wereld in te neem. Dit was die sleutel tot vergeving van sondes en hy sê vir hulle so is dit geskrywe en so moet die Christus lie en op die derde dag uit die dood opstaan en bekeering en vergeving van sondes in sy naam verkondig aan al die naties van Jerusalem af en verder. Lucas 24 pas 46 en 47 De disciples het Jezus gehoord saam. Toe Petrus op pomsedag preek, was die mense geprik in die hart, want hylle het die waarheid gehoor van die man wat hylle gekruisig het. Hylle vraag Petrus wat hylle moet doen. Sy eerste opmerking was dat hylle, hylle moet bekeer. Hanginge 2 pas 37 en 38 Petrus die tweede preek by die stempelpoot bevat die selfde boodskap Sondes sal nie vergewe wort, sonde bekeering nie. Kom dan tot inkeer, verandering van gedachte en bekeer, draai weg van sonde, hylle, so dat hylle sondes uitgewis kan wort. Hanginge 3 pas 19 Wanneer ons na bekeering kyk, sal dit altijd die twee elemente bevat. Dit is verandering van gedachte, die Greeks, metonaio, en bekeer, fysiese draai, epistrepel. Amen Paulus' boodskap het altijd bekeering bevat. In Athene waardkie Paulus, dat amal in die oordeel voor Christus sal staan. Die wat hylle nie bekeer nie, sal nie gereed wees vir daardie dag nie. God het dan die tye van ons kinde oorgeseen, en verkondig nou aan al die mense, ooral, dat hylle moet bekeer, omdat hy een dag bepaal het waarop hy die wereld en gerechtigheid sal oordeel, dier een man wat hy aangestel het, en hy het daarvan aan amal zekerheid te gee, dier hom uit die dode op te wek. Hanginge 17 pas 30 tot 31 In sy laatste preek voor die Evisier ouderlinge Lys Paulus bekeering, tamens geloof as belangrike bestanddele van verlossing. Hoe ek niks achtergehou het van wat nuttig is nie, en om dit aan hylle te verkondig en hylle te onderrig in die openbaar, en in hylle huise, terwijl ek krachtig by die jode terwijl ek die Grieke aangedring het op die bekeering tot God en die geloof in onze Heere Jesus Christus. Hanginge 20 pas 20 en 21 Die boek Hebreeus sê dat bekeering van dode werke die meest fundamentele leering van Christus is. Hebreeus 6 pas 1 Hooplik sal die schriftgedeelte jou oortuig dat een verhouding met God kan alleen begin by bekeering. Daar kan geen vergeving van zonder wees zonder bekeering nie. Hanginge 2 pas 38 Indien jou Jezus aangeneem het en jou het jou nie bekeerd nie, en jou nie die werke van geloof gedoen het nie, het jou nie verlost of geret nie. Als jou jou nie bekeerd het en gedoop het nie, het jou nie verlost nie, het jou sonde nie vergeven nie. Hanginge 2 pas 38 Van wat moet ons, ons bekeerd? Wanneer een persoon voor die eerste keer die evangelie gloe moet hij hom van al bekende sonders bekeerd. Natuurlijk kan hij hom nie van alle verkeerde dinge bekeerd nie, want hij weet nie wat dinge hij verkeerd doe nie. Die heren hou ons net verantwoordelik vir die dinge wat ons weet wat verkeerd is. Lukas 23 pas 34 en 1 Timoteus 1 pas 13 Soos geloof is groei in die begrip van die wil van God, sal daar gedierig bekeering wees, dit noem ons heiligmaking. Ephesians 5 pas 13 In somme gevallen sal het nodig wees vir recititie en of die vraag om vergifnis vir verkeerde dinge van die verlede. Ooglopend indien een persoon gister twintig rand geskeel het, groe in Jezus vandag en hij hou die geld steeds in dief. Hij het iets wat nie aan hom behoort nie. Hoe kan hij sê hij volgt Jezus? Die gewete van die nieuwe gelovige sal om nie laat alvorens hij die geld nie teruggegeef nie. Amen Natuurlijk is dat sommige dinge wat nie recht gemaakt kan hoort nie, maar elke geskeelde item kan en moet teruggegeef wordt. Misschien moet briewe geskryf of oproepen gemaakt wordt om vergifnis van ander partij te verkry en toen elke beleidende gelovige in die wereld ombekeer sal daar een revolutie weer. Wettisisme en Antono-meanisme is twee woorde wat gelijke foutiewe theologie beskryf. Wat er een van die twee woorde word hij baie gereeld van die lippe van beleidende gelovige? Hoeveel van hulle het nooit van Antino-meanisme gelovigis tegen die wet gehoor nie? Alhoewel die nieuwe testament waaskie tegen Antino-meanisme blei dit een jesende theologie vandag. Gelovigis tegen die wet foutiewelik spreek van ware gelovigis met wettise mense. Ware gelovigis scheen nie om nie, want anders as die gelovigis tegen die wet verwag hulle vervolging, weten dat allemaal wat God vruchtig wil leven in Christus Jezus sal vervolg word. 2 Timotheus 3 vers 12 Hulle soek lof van God eerder mense, sien uit na die dag wat God sal se, mooie so goeie en getrouwe dienst knek, oor weinig wat jy getrou, oor veel sal ek jou anstel, gaan in die vreugde van jou Heer, Matthias 35 vers 21. Dit is alleen die wat God en getrou was, van die Heer, wat in vreugde sal ingaan. Amen! Geliefd is ons het nou gekom aan die einde van Boodschap 9. Luister oog naar Boodschap 10. Amen! En mag die Heer jou sien en reiklik sien. Amen!

Listen Next

Other Creators