Home Page
cover of Podcast 9 Junie
Podcast 9 Junie

Podcast 9 Junie

00:00-07:30

Nothing to say, yet

91
Plays
4
Downloads
0
Shares

Transcription

Deel aan die verse kant, deel recht. Kiek daar hoe ver is Karen Krier voor die Wede Terk. Deel in die poster in die tweee plik in die Wedstrijd daar en Karen Krier blijf voor. Karen Krier, wat hy vir een verrassing sorg, en Karen Krier wend nie die ondertekening nie in die Westhoop gewaai. Die wet het 2 meter van die wendpal af langs haar ingeskuyf. Kiek daar, die stuitsnits het wereldslastig toe sy dunstheid gewend, Karen Krier, maar ek is bespreefd, sy het nie die Westhoop gewend en ons sal moet wacht vir die foto. Wie onthou nog die gouwe stem van Chris Van Onselen? Hy het die vermogen gehad om atletiek te kon inklee en was verantwoordelik daarvoor gewees dat duisende mense vir die televisie vastgehaal gesit het ter inzijtsinning van atletiek. Hy het mense soos ek baie liefgemaak vir die sport. My naam is Danny Cornelius. Ek is die laaste 45 jaar betrokke as atleet, africhter, statistikus en bestuurder by Suid-Afrikaanse atletiek. Dit het my in een bevoorrete posiesie geplaas om van die grootste oomlik in ons sport te kan beleef soos dit gebeur het. Ek onthou nou nog toe Elie van Zyl op een kouwe aand in 2011 op Piks atletiekbaan die Suid-Afrikaanse 400m rekord verbeter het in een tijd van 47,66. Daar was die zaterdagmiddag toe Samen Magakwe die eerste Suid-Afrikaanse atleet geword het om die 100m in minder as 10 seconde kon voltooi, toe hy die SA-titel in 9,98 seconde gewen het. Die atleet wat teuren was, Akane Sembene, het diezelfde week op sy persoonlijke beste verbeter van 10,19 tot 10,12 en dit is ook die selfde Sembene wat die 100m C13 36 keer 110 seconde kon afleen. Dan ook die zaterdag toe Sembene binnen enkele ure een 7'10 en een 7'20 in onderscheidelik die 100 en die 200m gehaard loep het. Het is een magwarige prestatie, maar meer uur later van die week het nog een Suid-Afrikaanse naalperdit vermag. Het is ook in die binnenkamer van al die drama geweest hoe Louweman Jonga en Kaster Semenja die wereld an die voeten gehad het en dit is iets wat ek tot op my oudag sal koester. Die idee met die potgooi of podcast, soos het in Engels bekendstaan, is om my passie met jullie te deel. Partijkeer vertel afstande en tijde nie altyd die volle verhaal nie. Daar is een menselike storie af die elke prestatie te vertellen. Ek gaan poog om dit van die Afrikers, atlete en kenners te kry. Maar laat ons begin. Die week was waarschijnlijk een van die ongelofelikste die seison. Tylen Bild het die Suid-Afrikaanse rekord in die 100m rekies verbeterd in sy wetloop in Italië met een prachttijd van 12'7'6. Dit is maar die toere nationale rekord van jaar. De Hendry Geel in die hammergooi was verantwoordelik geweest vir die eerste rekord toe Syrie Hammergooi bij Nationale Kampioenskappe in Potjestroom gewin het met een afstand van 65'18m. Twee weke daarna het sy bij ASA Kontinentale Uitdaag Beënkomte rekord verder verbeterd tot 66'11m. Meer belangrik is dit dat Bild maar slechts die derde vrou is wat vir die Wereldbeënkomst in Boerakwest gekwalificeer het. Ook verleer nawek tyr ons beënkomst in Spanje die Nationale Kampioen in die 200m en 400m Miranda Coetzee ook gekwalificeer toe sy die 400m en die persoonlijke beste van 50'9'0 afgenaal het. Zynay van der Waal het vroeger van jaar al in die 400m en 400m rekies gekwalificeer toe sy wetloop vertoe het in 54'8'2 en 50'8'1 onderscheidele. Laasgroende was ook persoonlijke beste vir haar. Wat vir my opwinnend is is dat op die sele dag wat teil in Beeld die Suid-Afrikaanse 100m rekies rekord verbeter het het Marion Ivorie haar persoonlijke beste tyd in die selfde nommer na 12'8'6 verbeter. Het is die eerste keer in Suid-Afrikaanse vrou uit de teek dat twee van ons atlete op die sele dag sub-thousand secondes kon hardloop. Het is niet jammer dat die twee atlete makartie voor die seison al die strijd kon ansennie maar die twee strijd so beslist die pavoline volgemaak. Hy het eers in april in Potjes Troom elkaar die eerse keer die strijd aangeseg en voree die wetloop naalsgraafs gewin. Beeld sy doorbraak het gekom tydens die Suid-Afrikaanse studentenkampioenskap in Bloemfontein sy sy die 100m rekies in 12'9'1 secondes gewin het. Twee weke daarna het sy op haar eie in Sasselburg hardloop en hy die wetloop in 12'8'2 secondes gewin wat die voorspelling was dat iets speciaals was. Wat haar prestatie meer merkwaardig maak is dat sy voorbereid het om te kon deelnem in Boedapest in die 400m rekies en was die 100m rekies nooit deel van haar planne gewees nie. Haar talent in die 100m rekies wordt onderstreep door die feit dat sy haar nou ook aansluit by handievol atlete wat die 118, die 120 en ook die Siene rekord hou in één eting. Die twee strijd is in die atlete dat met terugdrink aan die dag die Ilze de Kok of beter bekend als Ilze Weeksel en Eleneif van Zyl te mykaar meegedinged om te kyk wie die 800m die eerste keer in Syd-Afrika 102m kan hardloop. Op 25 maart in 1983 in Stinnebos het Weeksel die revenge gebarst toe sy haar wetloop in een tijd van 1'59'93 secondes gewin het. Precies een maand daarna het Van Zyl ook in Stinnebos die revenge gebreek en haar wetop gewin in een tijd van 1'59'70. De laatste man die in die strijd is die man voor die Mathieu Stemanie, Dion Brimmer en Henning Gerik in die 800m is in 500m en die Meil in die 80er jare. Ek onthou nou nog dat die mense op die oud-pullitstadion op die fietsrijbaan wat recht rondom die antiebaan gelewe was gesit het om te kyk hoe die vier manne die strijd aanseek. Nog een ongelooflijke vertooning die week was die van Sean Mas von Gagne. Die Syd-Afrikaanse junior rekordhouder oor die 100m en Olympische atlete het op diezelfde dag die 100m in 9.99 secondes afgehaald en die 200m in 19.99 secondes. Soos reeds gemeld is hy maar slechts die tweede nalooper wat die indieke tweekends op diezelfde dag kon vermaak en die achtste atleet ter wereld. Selfs een atleet soos Usain Bolt kon het nooit recht krijgen en is het een merkwarige prestatie. Mas von Gagne het op vanavond Syd-Afrikaanse tijd in die finale en mag het al die eerste Syd-Afrikaanse atleet wees om die tweekende te vermaak. Tijdens diezelfde bijeenkomst het Karl Rademeyer een puik prestatie gelewer doordat hy die eerste Syd-Afrikaanse atleet geword het om een NCAA-titel te kon verwerf toe hy die paalspring in een puikhoogte van 5.70m gewen het. Rademeyer wat aan die universiteit van Syd-Alabama betrokken is te wen hoog te maak om die derde beste paalspringer van alle tijde in Syd-Afrikaanse atletiek. Slechts die legendarise atlete Rian Boota en Ogro Brits kon al hoerspring. Die laaste keer wat enig een oor 5.70m kon spring was in 2003 en gaan die prestatie van Rademeyer bestisweer opleving in Syd-Afrikaanse paalspring teweegbring. Moet ook nie verget om vanaan te kijk na die demant ligge wat plaas vind in Parijs nie. Ongelukkig is daar geen Syd-Afrikaaners wat nie bijeenkomst gaan deelweem nie. Toe kom ons tot die einde van vandagse potgooi. Volgende week maak ons weer so. Na die jaar wat bijna half pad voorby is, dink ek het sal baie goed wees om te gesels, oor die hoogtepinte en vra te vra waarom die vertoorings in sommige van ons nommers aan die taan is. Sterter aan al ons atlete vir die week wat voorleg.

Featured in

Listen Next

Other Creators