Details
'n By zoem by sy kop verby. Boerneef setting: Lourens Faul / 'n By zoem by sy kop verby hy dink dit hoort so en zoem terug.daars sweerlik lente in die lug voor waenhuisdeur kraai hoenerhaan/nie links nie groetkraai hy terug/magtag so'n lenteoggendlug/die waterval stort oor die krans/as ek kan stort soos jy kan stort/wat op dees aarde doen hy nou terug/wat vang hy aan met so 'n lentelug//It's spring on the farm, he hums with the bees; the rooster crows, he too, how can he react to the water fall