Home Page
cover of Wou jy oor hom en oor sy kreun iets skryf 23 07 2012
Wou jy oor hom en oor sy kreun iets skryf 23 07 2012

Wou jy oor hom en oor sy kreun iets skryf 23 07 2012

Lourens FaulLourens Faul

0 followers

00:00-00:56

Wou jy oor hom en oor sy kreun iets skryf/ skei uit ou swaer jys dwaas die os is dood / leef jy 'n lewe lank dan in jou jeug/ jys ouderwets die os is lankal dood / versterk jou hart met 'n masjien se dreun/ vergeet oorlee ou Goeieman se kreun. (By die staanplek het Goeieman die hotnaasagter, altyd na middernag vandaan sulke sagte kreuntjies begen gee tot ons inspan en die juk teen sy skof rus. Dan is hy dadelike stil.)

All Rights Reserved

You retain all rights provided by copyright law. As such, another person cannot reproduce, distribute and/or adapt any part of the work without your permission.

Audio hosting, extended storage and much more

Listen Next

Other Creators