Home Page
cover of Bergrede 5
Bergrede 5

Bergrede 5

00:00-41:02

Nothing to say, yet

Podcastspeechtearinginsidesmall roomcrumpling
0
Plays
0
Downloads
0
Shares

Transcription

Luisteraar, ons gesels vanavond met jou vader uit die berg gerede, ons het die vorige keer gesels oor die sout van die aarde, die licht vir die wereld, en gepraat van lichtbubbel, baie welkom. Ja, hendig, dankie, luisteraars, baie dankie, dit is lekker om hier te wees, kom ons gesels lekker samen. So, ons is by die gedeelte wat praat oor die vervulling van die wet, so luisteraar, jy maak jou baie wel oor by Matthäus hoofstuk 5, as dit nou die eerste keer is wat jy hier praat sam wees, die tijd om te praat sam met ons gesels, dan, ons is bezig met die berg gerede, Matthäus 5, en ons gesels so dier die tekst, die gedachte is nie om te veel akademies te wees, nie maar rechtig lekker prakties te gesels, en so ons, jy sal nou sien, ons het met ander woord geklaar gepraat oor die seenbedes, en verlede week het ons gepraat oor die sout vir die aarde en die licht vir die wereld, en nou is ons by die vers 17 die vervulling van die wet, en ook, eindlik, een praktiese gedeelte daarvan, van vers 21 af, die versoening. Ons gaan beide hierdie hanteer, want dit past so lekker by mekaar, maar baie wel net eers wees vir context, want dit is toch belangrik as ons dier die Bijbel gesels. Dis nie ee boek wat een mens kan optel en ee versie lees, en dan alles verstand waar al staan, jy moet mooi verstand wat in watte context, wat is hier gebeuren rondom het voordat, nadat. Ons gaan sels eers oor die context van hierdie gedeelte, so die betekenis, so die achtergrond daarvan is natuurlijk dan oor die seenbedes. Ja, die seenbedes, wat alles heenwees na die genare wat ons in Christus ontvangt. Ek het dink, in een sekere sin om dit te bespreek, as mys nou kik in die heel eerse vers, wat sê, my nie dink dat ek gekom het om die wet en profete ongelder te maak nie, ek het gekom om hulle volle betekenis te laat krijg. En daardie woord wordt baie keer in die evangelies en later in Paulusse briewe ook gebruik. Dus ek geek so wat pleerroo, wat specifiek verwys na, dit het tot vervulling gekom. Baie keer word die profetese dele aangehou en gesê, so het dit tot vervulling gekom in Christus. So, as mys nou hier so praat ook, as Jezus sê dit het tot vervulling gekom, dan sien ons in groot mate dat die wet het tot vervulling gekom en om, hy die volle wet nagekom soos wat ons het veronderstel is om nagekom. So, as mys nou hier so praat ook, as Jezus sê dit tot vervulling gekom en om, hy die volle wet nagekom soos wat ons het vervulling gekom en om, hy die volle wet nagekom soos wat ons het vervulling gekom en om, hy die volle wet nagekom soos wat ons het vervulling gekom en om, hy die volle wet nagekom soos wat ons het vervulling gekom en om, hy die volle wet nagekom soos wat ons het vervulling gekom soos wat ons het vervulling gekom en om, hy die volle wet nagekom soos wat ons het vervulling gekom soos wat ons het vervulling gekom soos wat ons het vervulling gekom soos wat ons het vervulling gekom soos wat ons het vervulling gekom soos wat ons het vervull dit wat die profeet sê, dit het gaan in vervulling kom of dit het in vervulling gekom soal hy dit moet omsien en hy tre op soos die profeet, hy gaan duidelik maak wat die evangelie beteken en nog iets is dat hy gaan rechtstel, om in Siene in die berg red, hy is eindelijk bezig met halverwege rechtstel van verkeerde begrippe, verkeerde begrippe oor God verkeerde begrippe oor zeen, dit het ons nog gesien in die eerste 10 verse waar eindelijk mense gedacht is oor wie gesient is met totaal kom omdop nie, nie reik is, nie gezond is, nie, eindelijk moet hulle wat doen wat recht is voor die heren swaar kry en dan sê daar oorleg nie, julle sal die koninkryk verneem so hy komdop dit om en nou gaan hy voort, hy die berg redde om die verkeerde begrippe recht te stel ja, en dan as Mr. Dunck, hy het nog gemorgen sê die profeet, dan kom hy ook as koning as Mr. Dunck in al die profetiese redes hoe dit geprofiteer word het hy dat die koning, die ware messias gaan kom, die koning gaan kom en soos ons ook nou in die vorige keer praatsamer gepraat het het hy gesê dat hy is hier so bezig om sy koninkryk te stegne, die wet van sy koninkryk te laat servere, want en hulle sal die koninkryk verneem oor God so recht het dat hy sê ja, so hierin sien ons dat ons is hier bezig met die koninkryk van Christus, hy is die koning, en hy wil vir ons leer wat, hoe dit lyk om koninkryks burger te wees, so dis die dinge hoe ons dan ook deel word van sy koninkryk luisteraar, so miskien is dit ook goed vir een program soos hierheen, tijd om te praat om hierdie perspektief te hy, want mysien byvoorbeeld die selfde patroon amper in Paulusse skrywe baie keer met gemeentes, en spesifiek in Corinthias en in 2 Corinthias, waar hy verkeerde begrip en verkeerde verstaan van Godse Godheid, van sy wees en van kerkwees en van juist die plek van die wet en die plek van Christus en verlosing om dit recht te stel want natuurlik uit ons zondige natuur, wil ons hierdie goed vir ons self toeien en we gaan nu hoor in hierdie gedeelte, hoe hy die fariseers dan maar baie keer juist in die bergerede anvat, oor die verkeerde begrip en hy helpt die mens om te sê, nee dit is nie soos wat jy gedink het nie, dink pikkie niet, dink vars en eindelijk dink groter, so hierdie rechtstelling vooral rondom die wet en ek wil daarby aansluit, so as jy die verloop van die bergerede danvat dan praat hy dierie seenbedes, is eindelijk, het is die praktiek van waar die wet bedoel het, die veronderstelling van die wet was, dat dit mense sal bring wat afhankelijk is as jy nou kijk vers 3, dat het mense is wat as hulle triër gaan weet waar hulle troos is en triër oor hulle zonde ook, dat het mense is wat zagmoedig is mense wat honger na wat reg is, versewe, nee mense wat weet wat barmartigheid is en het wijs verander, dit was die bedoeling nog altyd van die wet die wet was nooit gewees om hierdie kouwe kliniese ding te wees wat jy net slat die oortyd nie alhoewel het die groot deel van die wet is, is toch tegmeester nes om jou terug te bring om te sê, luister kom terug na my toe, maar die bedoeling was a praktise uitleg, so jesus is tlou hier besig en ook so kijk hier verloop en dan sê hy jylle is soutenlig, so jylle het a groter werk as wat jylle dink jylle het a verantwoordelikheid om hierdie manier van lewe, a dieper verstaan van die wet te lewe en dan kom en sê goed nou, kom ons praat nou, oor die wet spesifiek want sels die fariseers in jesus ooptreding, ook het hulle heel tyd die wet in sy kop gegooi asof hy nie die wet verstaan is, want eindelik is mese dat ding so belaglik en dat hulle nie kon sê dat hy eindelijk die wet kom belig om, nie verpersoonlijk, hy lewe die bedoeling van die wet afvoer hulle so dis die achtergrond en die context vir hierdie gedeelte, miskien kan mese net dit ook vraag, kom ons lees eers van vers 17, en vir ons lees en dan vraag ons wat is die wet, so hoekom plaas jesus so baie focus, juist spesifiek hier in die begin van sy preek op die wet ek lees vir ons daar vers 17, moe nie dink dat ek gekom het om die wet of die profeet ongeldig te maak nie ek het nie gekom om hulle ongeldig te maak nie, maar om hulle hulle volle betekenis te laat kry, dit verseker ek julle, die hemel en die aarde sal eder vergaan as dat 1 letter of letter streepie van die wet sal wegval voordat alles volleindig is, wie dan ook 1 van die geringste van hierdie geboie ongeldig maak en die mense so leer, sal die minste geacht word in die koninkryk van die hemel maar wie die wet gehoorsom en anders so leer, sal hoek geacht word in die koninkryk van die hemel ek sê vir julle, as julle getrou het aan die wet nie meer inhoud as die van die skrifgeleerders en die fariseers nie sal julle nooit in die koninkryk van die hemel ingaan wat is die wet? ja en so, dit is nogal belangrijk, hoe kom ons in die koninkryk? en dan is het langer om te besef, ons kom nie in die koninkryk door die wet te onderhoud nie dit is nie die bedoeling nie, jy sê so meer, dat hy die wet in ons plek volkome naakomt Pauwe, jy moet weer sê wat jy nou gesê het, want ek dink nie ons verstaan wat dit beteken dat is reg ja, so, ek sê het weer ek sê, ons krij nie die koninkryk, ons word nie deel van die koninkryk van God, omdat ons die wet naakom nie ons word deel van die koninkryk van God, omdat Christus in ons plek die wet volkome naakom het ek wil net nogie stop, want hierdie is voor my so belangrijk met ander woorde, want baie keer in gesprek is, heef iemand gevraag, hoe gaan dit met jou geestelike leven? hoe gaan dit met jou verhouding met God? en sê mense, nie nie, ek probeer recht leven ek doen dit wat recht is, en ek lees my Bible ek probeer doen wat die wet sê dit is ons eerste antwoord alhoewel ons hoor hierdie, en ons sê dit, ons sê, dit is alles net genare maar in ons doen, in ons praktiek, probeer ons nog steeds, dier die wet te onderhoud, verlosing kryk ons probeer wis dat ons waardig is, en dit sê mense baie keer in die farisees met elke keer as ons zo na Jesus toekom, dan gaan we daardoor, ten diepste en dit is ook om Jesus elke keer van hierdie goed nou gaan behandel, wat ons nou van voren toe gaan sê dit is baie jy kom uit die verkeer verstand van waardigheid dit is waar dit is nie iets wat omgekeer word omgekeer is, ja so, luister, dink samen, en dink by die net, hoeveel keer jy jou geloof of jou godsdienstigheid probeer rechtvaardig te sê en ek probeer doen wat recht is ja en daarom ook, dat jy verander moet wees wat recht is en Jesus kom draai daardien om so dan is het belangrik nou om terug te kom by die vraag wat jy gesê het neem is, hoe kom dit nou die wet? het ons hier die wet nodig? beteken hierdie woorde van Jesus dat ons nou nie meer die wet hoef na te kom nie, want hy het alles klaargedoen ja en dit is ook nie dit is ook nie, nee, so die uiterste aan die andere kant is ook nie wat hierdie bedoeling dit is ook nie wat die bedoeling so, wat ons belei in die kategismes ook is, ons, ons, hoe word ons deel van die koninkryk van God en dit is, dier die wet op drie maniere te sê die eerste plek is, dit is die kenbron van ons zonde en elende met ander woorde, dier na die wet te luister en te sê waar het werkelijk die diepte daarvan te besef moet ons verstaan, hoe swak ons is dit is nie, dit is nie die kenbron van die recept so ook gereed word dit is recht, ja, nee, dit wees vir ons hoe swak ons is, hoe groot ons elende is want, alleen wanneer ons dit besef as ons die diepte daarvan besef dan weet ons, ons het een verloser nodig ons kan in onself nie, ons het iemand nodig wat ons uit die ellende kan red en dit is wat Jezus hier so sê hy is die pleroe, hy is die vervulling hy is die een wat in ons plek die wet volkomen nagekom het en, wanneer ons dit sê dan kom die volgende ding, dan sê ik dankbaar namens dat ek dankbaar is gaan ek my leven so inricht volgens hierdie volgens hierdie maatstappen van die koninkrijk volgens hierdie, volgens hierdie wet ek sal graag wil neem te sê nie, ons gaan net alles nagekom profeet nie want ons is nog steeds zondig, maar my, in my hele wezen gaan ek my daartoe inspan om dit te wil doen so, net om vast samen te vat die, die wet is daar om ons te leer wat ons zond en hoe diep ons elende is dan, omdat ons dit weet, weet ons dat ons een verlosser nodig het, so dat weis ons ons het een verlosser nodig en in die derde plek, as ons dit weet dan kan ons dankbaar wees en hoe is ons dankbaar? Door na die wet te te gaan, door soos geseend is te leef met die wet uit te leef en, luister ou die kinnigeris ek bedoel, Romein is nie altyd die makkigste brief sommene, van my, en somme, te lees nie, maar profeet Paulus gaan in diepte in oor die die stoeie gevecht met die wet in die plek wat Jezus daar inneem minister as Moses, en sommene, daar jylle gesprek in Romeine en in Hebraeus oor ons precies hierdie stoeie, maar wat is die rol van die wet nie? Die rol van die wet is, en wees nie kouwe filosofiese oor, ek ken nie my sonde nie, want daar is een verhoudingsding so dat die eerste kenbron is, ek leer ken God en, met andere woord, wat het my sonde aan hom gedoen? Het het tegen hom opgetred, met die eerste heerlijkheid, ek het ek het hom verguis, my, ek het hom te na gekom so dat lie in die verhouding en dan, my wat nou, ek wil nie hom meer sien, ek wil nie meer teen oor hom sonde doen nie, want jo, waas die verlosser? en dan sien ek die verlosser weer in die verhouding nie in die filosofiese kop dan nie, en dan in die verhouding die dankbaarheid en men sien dat, soos wat die Jesus met die mense, kan jy jou instel? Je sit daar in hierdie wonderlijke geheimnisse voor die eenvoudige mense verduidelik, en ek en jy mag vandag as eenvoudige mense dit oor so dit is die plek van die wet kom ons gaan bykie verder praktisch so die eerste twee verse weer, hy sê so, moet nie denk ek het gekom om het onheldig te maak nie, ek het gekom om dit in sy volle betekenis te laat kryk, so hier staan ek in my persoon en dan sê hy, en dit verseker ek jy, hy hoor nou my, die hemel en die aarde sal eders vergaan as dat een letter of letterstreepie nou dit is nou my ons taal, dit is nou soos die konnetje op die e of die, nee, ek bedoel die letterstreepies is in die hebreus en in die greek is nogal belangrik, as hy die hale streepie wegvat, het dit een helemaal ander betekenis, so hy sê, moet nie die betekenis hiervan verander nie nee, so waar die hemel en die aarde as over gaan as een lettergreep of letterstreepie van die wet sal wegval, voordat alles volleendig is, en hierdie geef vir ons dan, voordat alles volleendig is, die groter prentjie die koninkryks denke, prentjie van, hier is a proces, hier is goed wat moet gebeur daar is a einde, dit is wat volleendig beteken, maar hierdie goed moet nie verander die wet gaan ook wegval daarom is hier die wet nie by God nodig as ons by God is dan is die wet geen betekenis nie, want die vervulling is in sy volleide die pleiroon, het daar nie gebeurs wat jy sê, maar wat ons moet oordis, is, wat een rol speel Jesus richtig in die wet jy het nou nou mooi gesê, Paul, dit beteken nie, so nie mense kom nou kon sê, nee, maar Jesus het gekom en die wet vervul, nou hoef ons ons glat nie daaran te steun wat beteken hierdie, as hy nou jy sê, hy die kon vervul in sy diepte, hoe kyke mense nou naar die wet en ek dink daar is het belangrik om te sien weer, wat jy net ook sê, van die verhouding dis een verhouding, en in die verhouding gaan dit baie dieper as ek nou so vind af in die voorbeeld, dink gestel nou maar jy is in die verhouding met hierdie vrou, en jy jy is in die verhouding, en dit gaan baie goed, en jy is ernstig in die verhouding, en jy besluit wel, jy kreeg jou vers aanbod na heel ander plek en vir maand dink jy daar oor, sonder om iets te vertus en jy bid daar oor en jy is richtig ernstig daar oor, en dan na die maand kom jy na die persoon toe, en jy sê ek het me besluit, ek gaan hierdie vers aanbod aanvaard, ek dink dit sal goed wees vir my, en vir ons, en vir alles gaan nou die persoon vroeg, die persoon gaan ontskeld wees, en tereg, want ek meen, as jy in die verhouding met die persoon is, dan beteken dit toch dat jy dat jy hierdie dinge moet deel? nee, jy kan nie somaan die besluitweiding neem, soos wat jy wil neem nou, hoekom ek het vertel, is die persoon het niks verkeerd gedoen technies, het hy niks verkeerd neem volgens die letter in die streep volgens die letter in die streep het hy niks verkeerd gedoen maar in die verhouding is daar verkeerd opgetreden want in die verhouding is daar is daar baie dinge wat verloor gegaan het, nie, die intimiteit wat het verloor gegaan wat nodig is en iets daarvan denk ek, word hy so ook naar voor gebring as ons werkelijk in een intieme verhouding met God wil leef dan gan dit oor hoe hy wil hy ons moet leef dit gaan oor hom, slees as die persoon as hy werkelijk in die verhouding is, dan gan dit oor maar, hoe gaan hierdie persoon met week in die verhouding is, daar oor voel net so met ons ook, vooral, maar ons is in die verhouding met God so, hoe gaan hy in hierdie verhouding, wat maak dit nie, ek wil nie met verhouding skaat nie, want dis wat vooropstel in my lewe en dis waar hierdie dinge gaan, nie Christus wees vir ons hoe ons hierdie verhouding vooropstel in ons lewens en dan, ek hoor bietjie wat sê Jezus dan, hy sê wie dan ook een van die gewinstes van hierdie gebooi ongeldig maak en die mens so lees, sal hy minstig geacht word en die koninkrijk van die hemel nie volgens die letter van die wet nie nie volgens die letter van die wet nie in die koninkrijk, want al daar is die koning wat jou inhoor, so hy sê, as jy my nie raak sên in die vervulling van die gebooi hierdie punt gemis en dan gaan hy, nee want wee, hy sê ons, voor die man in die kruis vandag sal hy saam met my in die paradies wees so hy verhoog om na een paradiesbewoner nee en as jy hierdie mis, gaan jy ommis, dan mis jy dat hy die vervulling van die wet is hy sê dan verder, maar wee die wet gehoorsam en anders so lees, sal hoog geacht word maar, in die koninkrijk van die hemel, dis nie aard so eenvoudig, kom ons kom nie veel goed die klompgoeitjies naan en dan sê hy nou kom gee uit perspektief, en ek dink dit is voor my die context waar we ons nog moet uitkom, in vers 20 ek sê vir jylle, as jylle getrouw het aan die wet, nie meer inhou as die van die skrifgeleerders en die fariseers nie sal jylle nooit in die koninkrijk van die hemel ingaan, so wee jy die twee het jy het nou nou mooi uitgelig aan die ene kant die feit is vervull jy is die betekenis, aan die andere kant so doen alles wat daar ontstaan in die spraak specifiek van die 10 geboeie, die praktiek van liefde tot God en liefde tot my naaste ons het nou in die vorige programme baie lauw oorgesels maar as hy dan sê meer as die skrifgeleerders en fariseers so jy kan nie koud weties klinies hy oordink en dan eindlik wat hylle gedoen het is hylle het so op die letter in die streepie gegaan dat hylle die betekenis van die wet totaal verander het my dink nou hier en weer, ek het jou vorig jaar ook genoem na die overspelige vrou wat gevang is in overspel die ene het net sê dat die man is net weg, niemand weet waar hy is, maar dan bring en volgens die letter van die wet moet sy net daar gestenig word want nou bring hulle naar Jesus toe om te kyk of hulle hem in die hoek gaan druk en dan sê hy nou maar toe die met onskullig is gooi nee maar hy sê, jy is recht jy is volgens die letter van die wet recht maar jylle mis totaal die dieper betekenis en hy sond het, hy sond nie voor hulle en dan beleef die lichaam hy dit en natuurlijk sê hy dan, val my nou nie gaan sondig jy moet nie anhou my wet oordreen maar daar kry ons so weer as die wet oordigmeester is wat my nader naar God toevat, mis ek die fout mis die bedoeling van die wet, dis wat Jesus hy kon sê jy moet meer anhou en my sien dit dan in die optrede van die fariseers en skrifgeleers tegen oor Christus hulle wil hom nie heers verloser want nou kan hulle dit nie meer self en dan is het interessant met die fariseers wat elke keer al die extra wette maak hulle die extra goed om te onthou en die reden daarvoor is onthoudig dat ons maak kleinere goedies, andere dan die wetjies om onself te ver veronskuldig want ek kan al die, ek doen ons nou al die andere goeds weet, so ek is a goeie mens, kyk wat doen ek, ek gaan kerk toe ek bid, ek lees, bybel ek versorg armnes en dan sê ons, ja, nie, jy is a goeie mens, ek is a groot christ ek is a groot christ in jou, omdat ek die dinge doen nee, maar wat doen ek daardoor daardoor probeer ek myself myself waardig maak myself verhoog hierdie wat ek praat van, nee, die inzoek min geacht word en an die inzoek hoog geacht word dis nie is wat ek kan doen nie nee, dis reg, ons het Christus nodig en dit is juist die doel van die wet om ons te bring by Christus, om te sê kyk, ek kan nie myself ek moet hem om, en dis ook om jysus die diepte van die wet vir hulle so uit wees, nie, elke keer, met elke keer van die volgende perikope wat ons dier gaan werk wees hy vir ons wauw, kyk hoe ver skiet ek nog te kort kyk hoe diep zondig is ek nog, ek is doen ook nie die ding nie ek dink ek preeg nie moortie man wauw, kyk, ek beledig mense so makklik, so ek is nie so skuldig kom as a zonder, ek kom as a dooie persoon ja, ek dink ons nagmas formuleer sê dit so mooi ek kom as a skuldige na die ene wat kan vergewe, ek kom as a dooie na die ene wat leven kan gee en in daar is hy juist opgewon daar is hy juist blijdskap, nie om nou om te doekom in dit oor luister haar, ons luister nou nou een stikkie musiek, gee ou aasom en dan geselsus nou verder met jylle luister haar, so een stikkie musiek gee ou daarom aasom net, dat jy kopwe kan dink praat saam met ons, oor die bergrede van ons dier jysus en ons is by vers 21, die gedeelt oor versoening, en let mooi op onthou nou, dat die oorspronkeke tekst het nie al hierdie opskrifte gehaad die versoening en die wet, het hierdie goedheid an mykaar geloop, en dit was een lang gesprek, so dit is nou maar later ingevoeg vir ons om so biekie meer structuur te gee maar nou gaan die hierige se gesprek an en kyk hoe erg ons dit in die vorige ek lees vir ons daar van vers 21 jy laat gehoor dat daar van die oudheid af aan die mense gesê is, jy mag nie moordpleeg nie, en elke met moordpleeg is strafbaar vir die rechtbank maar ek sê vir jylle, elke en wat vir sy broer kwaad is is al strafbaar vir die rechtbank, verder elke en wat sy broer uitskil vir die gik is strafbaar vir die joodse raad, en wie om uitskil vir die idioot, is strafbaar met die helsevier as jy dus, jou gawe naar die alta toe bring en dat jou daar wil dat jou broer iets teen jou het laat staan jou gave daar by die alta en gaan maak eers vrede met jou broer en kom dan en bring jou gave, as iemand een rechtszaak teen jou begin, kom betijds tot die skikking, so dat jy nog saam met hom op pad hoofd toe is, so dat hy jou nie voor die rechter bring, en die rechter jou aan die politie oorgee, en die jou in die tronk sit nie dit verseker ek jou, jy sal sekerlik nie daar uitkom, voordat jy die laatste cent betaal het nie ja, en dan is so hy begin so, Jesus begin door te sê, hy het gehoorde daar van die oude tijd af aan die mens gesê, so en dan sê hy, jy mag die moord pleeg nie, so hy verwijs hier, na Exodus 20 vers 13, ons het laatst keer ook by die daar gesels Exodus 13 Exodus 20 vers 13 wat gaan oor moord pleeg, en dat is ook gesê dat moord pleeg, baie weiers trek, as net fysisk doodman ja, en ons sê dit op grond van dit wat Jesus het hier voor ons gewees dat daar meneer is, onder die wet van Here te kyk, onthou nou daar groot woord wat ons gebruik het, sy net toegee wat sê dis a kort begrip met a baie weie toepassing, of a baie weie betekenis so dis precies hier is a so kort, krachtige samenvatting wat dit betekenis, en dis hoe die Heere Jesus dit hier verklaar en dis die wonderlijke van die wet as jy nou dink van landswette kyk dis bladveie en bladveie van goed wat jy moet en nie hoef doen en hoeveel kom nie baie nie anders kry jy dat net nie vastgevat terwyl die wet van Heere is so kort, so krachtig so raak wat hy dit vat dit is net so wonderlik, want dis hoe so klote hy in sy weisheid is en vir ons te weet wat nodig is so vir ons is geloogis is dan belangrik om hierdie om te verstaan dat jy mag nie moord ploeg nie, en dan kom ons lees dan sê hy vir my, ek sê vir julle elkeen wat vir sy broer kwaad is is al strafbaar vir die rechtbank verder elkeen wat sy broer uitskel vir gek is strafbaar vir die Heerse raad en wie om uitskel vir die dood is strafbaar met die ELSO 4 so jy sal sien ons hoe diep hy dit vat, en so onthoudings as ons net al gesê het, luister haar die doel van die wet is juist om vir ons te weis hoe elendig ons is nee, so dis hier is sy doel hier, om te weis jy kan nie net sê ek ploeg nie moord nie, ek is nou vrijgeskel van die en die, denk bietjie verder denk hoe diep is ons zonde ja, want eindelijk nou recht is, ek nie mooi gaan dink nie, en ons gaan meet in die wet nou, so die kenbron vir my sonde die tigmeester kom en sê luister, kyk gewoon in die speel oh, en dan sien jy ek het so hierdie ou gedink, want ek het so my nino vir hy tekst sien, ou, hier my gedacht is het ek om my hel toe gesteel, maar dan sê die ELSO 4 wacht vir jou, want jy het gesê bestuur zo hierdie wet, nee eindelijk wat hierdie sê is ek moet die hand opsteek, dis ek hierdie beskrywing is ek nee, is ek wat ek raak kwaad vir my broer en hierdie is nog nie net, ek bloed broer nie, nee, veral in die joodse konteks, is allmaal eindelijk maar familie vir mykaar, om te sê, dis myde geloofig is, en as Jezus praat, met hierdie groot verskeidingheid mense, dan is ek eindelijk sê vir my stelling, is hierdie oudens wat saam hier sê, daaie Romeinse soldaat, en hierdie skrifgeleerde, en daaie fariseer en hierdie WDW, en daaie prostitiet nee, ons is allmaal familie en word ek kwaad ja, so my makklik, het is nie veel vir my om kwaad te word, nie, nee en dan gaan hy al die dieper in, en sê so, dit gaan in het straf, en sê, ja, ek is eindelijk, moes ons allmaal mykaar met klibbe dood gegooid, dis die bedoeling dis die diepte van, dit hoort nie, liefde tot naaste, liefde tot God so, ouwe daardekere aangesprek, so, as hierstaan, versoening eindelijk wat Jezus nou hierdoen is, is sê, kom ek geef julle een voorbeeld, van wat ek nou nou bedoel het, met, as dit nie meer inhoud, as die pinkies en die streepiekies, van die weet, en dis kout en pienis, maar en het gaan nie na die verhouding toe hoe var ek my nader an God die Vader, wat my liefhet en verlosing werk, dan mis ek die tint, en hier is het so praktis, dan het ek klaarmoord gepleeg, ja so, en dan in ons, in opmerking op wat hy ons sê is ook, dat hy ons dan sien hoe Jezus, voor ons liefhet nee, hoe hy precies dit doen voor ons ons is zwak en zondig en dan kom hy, en hy sterf van zonde nee, het mak nie saak of ons nou, ander ras, of ander velkleer of ander taal, of ander wat is nie hy red ons, van die verderf hy sterf van zonde en dis wat ons anmoedig en anspoor om my dankbaarheidslewe te verleef, om lief te verleeuw nee, sels al maak hy ook my kwaad sterf lief te hef, want dis oor Christus my liefhet al is ek zwak en slik en zondig, en ahanteer ek om zwak, en toch blei lief in my so, joh, en dit is dit is so uit ons menselike oogpink, dit is so moeilik om jou tanden daar in te slaan, om te verstaan wat ek bedoel ons houd dit in ons kop, want ons sikkel so met dit vir die liefde van God is so boe my veermaakplek, dis so buiten my konteks, dat ek dink per ty keer, denk ons so, a paar in een skaai gedachte nee, dis so, of onmoendlik is hy die sprookie en dan kom die Heer en hy sê, ek word ek dink nou in Filippense Wee, sê hy wees in skiklikte noor arre mens en sy motiveringes, die Heer is nabuy, Filippense Wee en die rede waarom ek in skiklik achter oor buig, toegee liefdevol wees ten noor mens en probeer, nee nie van die Heer is nabuy, is nie voor die ou nie, het van oor die Heer, sy bedoeling was, kom nader nou my toe jy ga nie by mensen tevredenheid kry jy ga nie by mensen erkenning kry nie by mensen rechtvaardigheid kom nou my toe en dan, kiek nou hoe mooi maak jy prakties, ek jy nou gesê het, nee vers 22, as jy dis jy gave na die altaar te bring, en dat jy daar byval, dat jy broer iets teen jou het dan staan jy gave daar by die altaar en gaan maak eers vrede met jy broer en kom dan, en bring daar die gave en wat my so mooi daar is, nee is, as jy broer iets teen jou het nee, ons dink altijd, ja nee, as ek als ek nou iets verkeerd gedoen het, dan moet ek gaan vergewe en dit vergif ons maar, nee, jy so sê as jy broer iets teen jou het dan moet jy dit selfs ook doen, ja as jy net weet dat hy iets teen jou het so, en ons moet baie eerlijk wees Paul, hier is moeilik ons sien dit in die kerk, ons sien dit in ons samenleving, ons sien dit in gesinnen uhm, nee my eigen gerechtigheid my self geldendheid hier hou my daarvan om die versoening te gaan soek, want nee, net daarin het het gedoen wat rechtvaardig is in my oor is hy moet het, hy of sy moet het kom recht maak, terwyl die bedoeling is, gaan en gaan doen dit nou, verder prakties en eerlijk realisties ek wil hier aansluit by Paulus wat in Romeine sê as dit moeilik is sovaard ek van julle afvang leef in vrede met alle mens, is Romeine 12 vers 18 want per ty keer is dit gesintheid, nee, maar hy moet het eers wees hy moet eers gaan om, hy moet sê, en hy moet jou bedoeling wees, en to sê, ek wil versoen nie terwille nie het eers van ons nie, maar terwille van die Heer, want hy is hier en dan is het al geen reactie nie, en daarom sê ook sovaard is wat het veel moeilik is en wat my betref is het altijd moeilik nee, dit moet dit is nie dan van, hier is dit moeilik, en ek besluid op, nee, dit is eindlik altyd moeilik, want God is nabij en dit behoort ons gesintheid te wees so, ek vind net soweer die groote brengkie ook sal, kyk hoe dop die Heer en Jezus ons denken oor die goedom ja, want ons kan so makklik verskoningsmak nee, ons verrechtvaardig onself, net soos die fariseers, nee, dit is jy die ding ons wil onself rechtvaardig, want ons wil sê kiek, ek is daar nie so slecht nie, ek het my best probeer en toch moet ons besef, jo, ek schiet ver te kort, ek wil nog, ek wil my my eier nog soek in hierdie saak, nee, ek my my eie denk is daar nog voorop, my selfsichtige begeert is daar nog te veel voorop, en dit is die moeilike van vergismes en van verskoningsmak, nee is om door die selfgecentreerdheid te moet breek door die ego wat so makklik gekrengd word, nee door dit te kan breek ek wil in zijn grootste oor die Koninkrijkstal ook heeltyd, nee, of die Koninkrijk van Hemel die oorige gedeelte so, ek onthou Jesus om te sê, so werk het in my Koninkrijk nee, jylle is in een sikkeldekkie en ek gaan terug daar naar Romeine 12 toe hy sê hier in vers 17 moet nie kwaad met kwaad vergeld nie, wees goed gesintie noor alle mense, as het moentekies, lief en vrede, en dan vers 19 moet nie self raak neem nie geliefdes maar laad het oor aan die oordeel van God, en ek denk hier leens groe dinges, ek vertrouw God nie ek stel nie belang in sy oordeel nie ek wil my oordeel vel, en al is het nie as a fysische oordeel van ek wil plat plat nie maar as a oordeel in my kop, ek verder jou hel toe begryf, maar ek is klaar met jou jy is nie waardig nie, so ek en ek is, so ek gaan sit in die rechterstoel ek gaan sit in Godse plek ek stoot om ek stoot om van die rechterstoel, ek stamp die heren van die rechterstoel af en ek gaan sê, ek gaan vandag hier oordeel en dan staan en hy haal dan aan die oud-testament aan, daar staan om ons geskryf het, dit is my recht om te straf, ek sal vergeld sê die heren dit is sy rechterstoel so wanneer ons met die gesintheid kom van my ek wil, en dat is nie my neem nie, dan sê ek eindelijk nie, maar ek sal besluit wie my doet, ek gaan besluit oor die helse vier nee, nee, nee, nee, ek stereo, ek sal die clip gooi, ja, ja, ek het nie daar, en so dit sê eindelijk baie meer oor ons misverstaan en ek dink dis al meteen diepste wat van my in hierdie twee paragrafe uitstel is, jesus wat nie net verkeerde begrip oor die wet kom herstel nie, maar verkeerde begods begrip jy het nou nou al verwijst hoe diep is die vergifnis wat God van my het hoe diep gaan die liefde wat God van my het as ek dit nie verstaan dan sit ek op my eigen rechterstoel, en dan is ek eindelijk God ek is rechter in my eigen saak so my rechter en en laksman ook, ek gaan feestier, maar ek gaan in diepste my verhouding met God, en wanneer daai herstel word, want ek dink dit is iets wat ek nog, een praktische ding net hy sê, hy sê na die altaar toe gaan, en in ons context ja, met ander woorde wanneer ek, en die kom ons begin by sondag, wanneer ek saam my die gemeente by mykaar kom, en ek is nog op paard, en ek kom achter oor hy en hy, my wach ek bykie of ek bereid al op satag al voor ek hoop, het hy lik met wat hy doen dit soms, om satag al voor te bereid vir die ontmoeting, en hy kom my luister, daar is toch iets, ek kom ek gaan jy het vroeger ons gesprek gesê, maar dit moet verder gaan, is dit ja, so selfs ook, as mys doen ding selfs in mys huwelijk nie, en maar, ervaar ek dit sê nie my, jy en jy vrou het a bykie risie gehad, hoe moeilik is dit al om te bid nee, hoe moeilik is dit al om bywiltierie te doen, want hierdie ding is nie kop en jy weet, da's ongrief nie, wat grief wat daar hang, wat eerst vraaggemaak moet word, en gebed is soos hy die altaar, soos dit was, want dis nou wat die overhande was, is gebed voor God nie, die rook wat op gaan hoe my openbaring praat nie, gebed is soos die weeroekse rook wat die heren in gebed het, so gebed is my altaarplek, en dan herinner die heren my, my waggebykie so, hy sê die weerstand ten oor die groot versoener die iemand my ten diepste liefheid, en nou is daar iets wat nie is so wanneer ek herinner word dis wanneer ek moet gaan natuurlijk, eerst somme voor hom daar in gebed sê, jy het my nou geconfronteer met die gedachte oor my onversoeningsgesundheid ek beleid het voor jy nie, so is een paar praktische ding, en ek wil weer ook jy sê broer en sister dit is, dit is een proces pit ek hier voor die heren, ek begin jy so herinner en ek maak het vast, maar dan wil hy daar moet optreden wees, ga in gemak recht, en weer, dan weet jy, jy het voor die heren opgetred, het ga nie in die eerste plek oor die ande persoon die broer wil van u praat nie natuurlijk ook, as naast al versoening kan wees is dit fantastisch, dit is die beste maar die heel eerste is, die heren confronteer jy en sê, wach ek ek jy, want hou jys ook stikker, en stel jy overhouding met my, en gan en gaan treden en so het jy nou daar in op en so, dit is voor my net een baie praktische ding, en die laaste gedachte daarvan is die Paulus verwees daar na die en Corintius ook, hy raak eindelijk som op en sy skrywe daar, raak hy kwaad vir hy gemeente en sy sê, hoe kom, hoe gaan hy naar aardse rechters toe? hy sê, verleid jy nie, wees het jy onder mekaar om jy skulde op te loos, nou gaan hy naar aardse rechters en disom wat Jésus sê, hy gaf vrachtigde die einkom voordat hy dit die laaste sempotaal het ne, nou dis koud kleenies punt, daar is nie genade nie wat geloofig is, behoor daar ons behoort hier die weisheid te hee, wanneer God meer is as ek, om so versoening te kan lewe. Ja, ek denk, Jésus kom met ook uit, in sikere sin die aardse recht werk in groot maat met mach, nie, die wereldse mach, ek ek sal jou nou hier so terugkry, nie en ek sal nou die hoorhand hier so inroep ek sal nou vir jou laat boek en betaal nie, die had daar die mach te gebruik terwyl die mach van God op een totaal anders as we dit denk aan handelingen, nie waar sê, die gees sal oor julle kom en julle sal die kracht ontvang om in getees te wees, dis totaal ander kracht, dis die kracht wat in ons werk som is en wat ons totaal van binnen verander en dis wat ons as geloofigheidsman moet streef om vrede te bewerk en om so, dier hier die genade dier hier die liefde van Christus, een verskil te maak, eder as om hier die wereldse machte te gebruik, en net eindelik, baie keer net die risie nog erger maak. Precies, ek proof, ek proof, vir my een van die meest oppaslijke goed nou op die oomlik wat gebeur is hier die wereld of, wat lastbreve uitreik vir links en rechts, vir wie hele nou dingskillig is in die oorlog tussen Israel en Gaza en, ek proof, Rusland en Oekraïne en, dis eenoogig, baie van die goeders en zo'n en, wat die die kamstige booswachte en sommig van die ernstige booswachte, wat doen hulle? Hulle lach. Daai, ons dier die miljarde biljoene dollars wat spender wordt aan daai hof en hulle het geen macht eindelik nie, hulle het die macht van praat en van se, maar op die ouwe end is die vraag, maar, jy Christen maak die verskil dan is dit, en ek is so dankbaar ons ken mense, jy het al gehoor van my Pernatele wat nou onlangs in Libanon en in Syrië was, daar by die grense waar hulle vrede verkondig, waar hulle werknes geloofig is om daai type vredewal, van jy praat, die rarige vrede te verkondig, nie, nie die kamstige macht. Ons het geen macht. En, en, en, dit is a, dit is a, dit is a macht wat jy kan doen jy die vrede af maar dit is hier a werkelike verandering wat het teweeg brengt. Dit is hier blijvende vrede nie. Waar hier die verandering, hier die wat ons derie geese krachtige werking ontvang is dit innerlijke totaal verandering nee ek meen, dit breng verlossing dit maakt dat jy totaal anders kryk en jou identiteit verander jou, jou manier van denk oor vergenoegdheid jy kry vergenoegdheid wat mense nie in die wereld ken nie. Jou, jy het nie vrees nie, as mis Winkan Stefanus nie, wat daar vreesloos staan en hulle schoen dood met klippe nie, en hy sê vader ontvang my gees. Dit is, dit is wat hier die evangelie dit is die kracht wat dier evangelie verkondig word, wat ons moet najaag ook as gelovig is, en als christe nie, en as ons nu terugkom wat ek net ons net ervan gepraat het van die koninkrijk nie, dit is die heerlijkheid van die koninkrijk, wat Christus kon, kon bewerk dit is so anders, dit is so anders, luisteraar ek hoop jy het lekker samengekeir ons tijd is nou omkring verstreke, het is lekker om sam met julle te keir, kyk net hoe diep as die woord van die hering is, het is so krachtig om som net patijt jy sam dere te keir, ek hoop jy doen dit by jou huis van die bybel, nou kom op keir met jou, met jou gezinsmense, keir dere bybel, so leer ons die hering beter ken, ons hoop hier is vir jou, mooi diep Paul, by dankie vir jy sam, gesels, ja dankie hering, luisteraars, gesien het ek vir jou allemaal

Listen Next

Other Creators