
Theo Die Mens “Ek is ‘n doodgewone man; ‘n man wat elke dag my droom en passie lééf! Ek is ontsettend dankbaar vir wie ek is, waar ek is en wat ek het… Ek wil elke dag die instrument wees om mense aan te raak deur my musiek, om hulle te laat lag, te laat huil, te bemoedig of net beter te laat voel oor die lewe en dalk ‘n bietjie hoop te kan gee. Dit is ‘n geweldige voorreg en eer om hierdie instrument in God se hande te kan wees. Ek glo dit is my uiteindelike skeppingsdoel hier op aarde.”
Listen to Theo Nel - Vriende by T-Records Music MP3 song. Theo Nel - Vriende song from T-Records Music is available on Audio.com. The duration of song is 03:31. This high-quality MP3 track has 2822.4 kbps bitrate and was uploaded on 9 May 2024. Stream and download Theo Nel - Vriende by T-Records Music for free on Audio.com – your ultimate destination for MP3 music.
Comment
Loading comments...
There are no comments yet.
Be the first! Share your thoughts.