Details
Van Kirstenbosch tot in Namakwaland kolkol bont lappe ritseritse kleur lê die voorjaar in sy glorie oop. Hoog bo op Tierberg hang proteas uit, skaamrosies koes koes oor Skurwerand, die wêreld gloei. Is jy bedwelmd gekyk, raak jy dalk sonder taal, luister hoe klink die bly benjienie note van die kelkiewyn /From Kirstenbosch to Namakwaland the spring opens up in fuill glory, the world glows from Kirstenbosch to Namaqualand. You may become speechless, listen to the (Kelkiewyn)sandgrouse songs