Details
Boerneef se liriek "Sy woordpaljas die laat my steier" beskryf sy reaksie op die moderne vers voor hom wat hy nie kan verstaan nie. Die digter goël "hotenstebles/ horriesmyskorries /Babel se toring staan hand in die sy en skud soos hy lag van die gektalery. The poet can not understand the poem he is reading and is bowled over by the incomprehensibility of the verse. The tower of Babel is overcome with laughter, hands akimbo.