Details
Op my ou ramkietjie met nog net een snaar, Speel ek in die maanskyn deurmekaar. Ek sing van Adam en Eva en die ou paradys. Wat gee ek om as mense sê ek's mal. Solank die sterre my aanhoor en die maan. On my old tinguitar - only one string left - I play in the moonlight, any old thing. I sing of Adam and Eve of the paradise. I do not care if others think I'm mad. As long as the stars listen and the moon,