Details
Lyric: Boerneef. Komponis Sanger - Pianis. Maak maats met Krogoed as dit lyk na lol'/ leer stilkyk en stillluister en stillpraat/ en nedrig wees en maak oop jou hart/ laat die ruimte en die stilte binnekom/ laat die kleure en die stemme binnekom / maar is jy mans genoeg om dit te leer/ is dit te laat jy nie geborerstaat/ om maats te maak met Krogoed as dit lyk na lol