Details
Liriek: Boerneef. SSAA: Lourens Faul. Ek staan en verkyk my aan donkerrooi rose/baie donker en donkerrooiswart in die voue/ek moet loop voor ek dalk begin dig oor die rose/en die donkerrooiswart in hul voue/mens mag kyk na 'n roos/en ruik aan 'n roos/maar skrywe tog nooit jou nooi is 'n roos/word dronk as jy wil van die geur en die kleur/ laat die sotheid tog uit jou woorde uitbly//Admire dark red roses, black in their folds, for their colour and scent but call not your love a rose.