Details
.Lourens Faul sing en speel sy improvisasie van Boerneef se gedig Dis een ding wat nie twee is nie/ jy moet jou ding op die Knersvlak doen/ sit met die ding en kla nie/ sit met die ding en vra nie/ al sien jy ook die swart ding kom. /// Lourens Faul sings and plays his setting of Boerneef' (pseudonym of IJ van der Merwe) 's poem: "It's one thing that is not a second thing/ you have to do what has to be done/,... even though you see only the black thing coming