Details
Ek kry 'n klein klein beiteltjie, ek tik hom en hy klink; toe slyp ék hom/totdat hy klink en blink./Ek sit 'n klippie op 'n rots-/ek slaat die klippie stukkend/toe bars die grys rots middeldeur/...en langs my voete voel ek die sagte aarde skeur/die donker naat loop deur my land/en kloof hom wortel toe-/so moet 'n beitel slaan wat beitel is, Dan, met twee goue afgronde val die planeet aan 2 en oor die kranse, kokend, verdwyn die vlak groen see//Afrikaans (SA)=a small chisel: splits umiverse