Home Page
cover of By die pomp op Boplaas/ Boerneef, L Faul /The crabs by the pump
By die pomp op Boplaas/ Boerneef, L Faul /The crabs by the pump

By die pomp op Boplaas/ Boerneef, L Faul /The crabs by the pump

00:00-02:00

Boerneef Liriek/Lyric. Song: L Faul "By die pomp op Boplaas/By Albani se drinkvat/ aan die kant van die watergat/ krap die krappe krap die krappe/ die groot krappe die klein krappies/ die klein krappe die groot krappe/krap die krioelende krappe/aan die kant van die watergat/by Albanie se drinkvat/by die pomp op Boplaas. //By the pump on Boplaas/ the large crabs are scratching the little crabs/and the little crabs are scratching the big crabs.

14
Plays
0
Downloads
0
Shares

Listen Next

Other Creators