Details
Hoevil hoepels het 'n vat/hang net af hoe groot die vat/hoe lank sal die hoepels hou/agie man jy het my nou/hoevil woorde is daar nodig/die meeste is tog maar oorbodig/nee maar hoevil is daar nodig/watter nodig wat oorbodig/as jy dit kan raden sal ek jou 'n vogel braden/wil jy graag 'n snapsie drinken/sal ek jou 'n kelkie skinken//How many hoops are needed/it depends on the vat/ how many words are really needed?/if you can guess / i will pour you a tot