Details
Wenke oor waarom en hoe om die Bybel te lees. Volg hierdie riglyne om jou verhouding met God en jou geestelike lewe na nuwe hoogtes te laat groei. Een van die uitkomste as jy hierdie wenke in jou stiltetyd met God implementeer is dat jou gebedslewe 'n dieper dimensie sal ingaan en dat jou gebede in kragtige vervulling sal manifesteer ooreenkomstig die wil van God.