Home Page
cover of 19 Kerk Van Christus Gerestoreerd
19 Kerk Van Christus Gerestoreerd

19 Kerk Van Christus Gerestoreerd

00:00-36:00

Kerk Van Christus Gerestoreerd. Whatsapp: +27 81 052 9674. Hier is deel 19 van ons adio boek, Kerk Van Christus Gerestoreerd. Het jy al gewonder waarom so baie kerke? Hoekom nie net een kerk nie? Hierdie audio boek ondersoek dit en kyk wat die Bybel se van die saak. Dit is van uitertste belang dat jy sal weet watter kerk is die kerk waar voor Jesus sal kom wanneer Hy terugkeer. Hy gaan beslis nie almal saam neem nie.

0
Plays
1
Downloads
0
Shares

Featured in

Listen Next

Other Creators