Kerk Van Christus Gerestoreerd. Whatsapp: +27 81 052 9674. Hier is deel 17 van ons adio boek, Kerk Van Christus Gerestoreerd. Het jy al gewonder waarom so baie kerke? Hoekom nie net een kerk nie? Hierdie audio boek ondersoek dit en kyk wat die Bybel se van die saak. Dit is van uitertste belang dat jy sal weet watter kerk is die kerk waar voor Jesus sal kom wanneer Hy terugkeer. Hy gaan beslis nie almal saam neem nie.
96% OFF !
Creator Music & SFX Bundle
Making videos, streaming, podcasting, or building the next viral clip?
The Content Creator Music & SFX Bundle delivers 70 packs of hard-hitting tracks and sound effects to give your projects the fresh, pro edge they deserve.
Try now